Nicolaas Copernicus

Nicolaas Copernicus
Geboortenaam Niklas Koppernigk (de)
Gebore 19 Februarie 1473
Thorn, Koninklike Pruise
Oorlede 24 Mei 1543 (op 70)
Frauenburg, Prins-bisdom Ermland, Koninklike Pruise
Nasionaliteit Koninklike Pruise[1][2]
Vakgebied Sterrekunde, kanonieke wetgewing, Ekonomie, Wiskunde, medisyne, politiek
Alma mater Universiteit van Krakow
Universiteit van Bologna
Universiteit van Padua
Universiteit van Ferrara
Bekend vir Heliosentrisme
Copernicus se wet
Koperniese beginsel
Handtekening

Nicolaas Copernicus (Duits: Nikolaus Kopernikus, Pools: Mikołaj Kopernik; * 19 Februarie 1473, † 24 Mei 1543) was die eerste sterrekundige wat 'n omvattende heliosentriese kosmologie (in teenstelling met 'n geosentriese kosmologie) bewoord het, waarvolgens die son, en nie die aarde nie, die middelpunt van die sonnestelsel is.[3]

  1. Davies, Norman (2005). God's playground. A History of Poland in Two Volumes. Vol. II. Oxford University Press. p. 20. ISBN 978-0-19-925340-1.
  2. Teresa Borawska. "Royal Prussia: the homeland of Nicolaus Copernicus" (in Engels). Nicolaus Copernicus University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2019. Besoek op 6 Desember 2019.
  3. Hierdie het die basis geword van die Koperniese beginsel of die beginsel van middelmatigheid.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne